Eenkantkind by Marita van der Vyver

››› Download audio book for free. ‹‹‹ Original Title: Eenkantkind ISBN: 0624030091 ISBN13: 9780624030096 Autor: Marita van der Vyver Rating: 4.2 of 5 stars (2628) counts Original Format: Paperback, 101 pages Download Format: PDF, FB2, MOBI, MP3. Published: 1991 / by Tafelberg Language: Afrikaans Genre(s):

Description: Eenkantkind is 'n sensitiewe grootwordstorie en een van Marita van der Vyver, bekende skrywer van Griet skryf ‘n sprokie, se heel eerste boeke. Vir Jana voel alles net verkeerd - haar gesig, haar neus, haar nuwe lang, maer meisielyf. Boonop het haar ma weer getrou na haar pa se dood en nou is dinge nie meer dieselfde by die huis nie. Gelukkig is daar mense in die wêreld soos ouma Ella met haar oranje hare en bloedrooi lipstiffie.

About Author: Other Editions: Books By Author:

- Griet skryf 'n sprokie

- Die dinge van 'n kind

- Wegkomkans

- Griet kom weer

- Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom

Books In The Series: Related Books On Our Site:

Rewiews:

May 05, 2015 Coenraad Rated it: it was amazing 'n Pragtige, sensitiewe verhaal uit die vroeë jare van Marita van der Vyver se skrywersloopbaan. Sy toon hier al haar slag om interessante karakters in boeiende omstandighede uit te beeld. Jana is besig om groot te word en sy voel uiters ontuis in haar liggaam. Maar sy voel nog minder tuis in haar en haar ma se huis weens die gewelddadigheid van haar stiefpa. Sy hou haar by die skool dus eenkant. Toevallig ontmoet sy die effens onwaarskynlike Ouma Ella, 'n vrou so kleurryk en lewensgroot, met ve 'n Pragtige, sensitiewe verhaal uit die vroeë jare van Marita van der Vyver se skrywersloopbaan. Sy toon hier al haar slag om interessante karakters in boeiende omstandighede uit te beeld. Jana is besig om groot te word en sy voel uiters ontuis in haar liggaam. Maar sy voel nog minder tuis in haar en haar ma se huis weens die gewelddadigheid van haar stiefpa. Sy hou haar by die skool dus eenkant. Toevallig ontmoet sy die effens onwaarskynlike Ouma Ella, 'n vrou so kleurryk en lewensgroot, met verskeie leeftye vol stories om oor te vertel - iemand wat ons almal in ons lewens nodig het. Ouma Ella se lewenservaring en haar liefde vir mense laat haar moeilike situasies kaalvuis takel. Sy help selfs haar kleinseun Jac om 'n verhouding te hervat met sy ma (haar dogter). En deur haar toedoen stel Jac en Jana vas dat hulle ook mekaar kan bystaan. Warmte en hoop oorstem die ellende, selfs al is 'n mens bang vir jou eie dapperheid. The well-known and popular Marita van der Vyver wrote a number of sensitive youth novels in her early years as writer. This is one of them, dealing with domestic violence (which must have been a controversial topic in a book for children in its time) and feelings of abandonment. These heavy topics are dealt with seriously ánd with a light touch, and embodied by interesting and likeable characters. Warmth and humanity triumphs over misery, even though one might be scared at one's own bravery.

eenkantkind-by-marita-van-der-vyver.pdf

Books By Author: - Griet skryf 'n sprokie. - Die dinge van 'n kind. Page 3 of 5. eenkantkind-by-marita-van-der-vyver.pdf. eenkantkind-by-marita-van-der-vyver.pdf.

145KB Sizes 13 Downloads 225 Views

Recommend Documents

No documents