DHOEK REGISTRASIEVORM VOLTOOI A.S.B. VOLLEDIG IN DRUKSKRIF EN POS OF FAKS U DEPOSITO STROKIE, ‘N AFSKRIF VAN U PASPOORT SAAM MET DIE REGISTRASIEVORM AAN: SURE MAKRO TRAVEL (EDMS) BPK, POSBUS 472, STRUBENSVALLEI, 1735 Tel: (011) 475-7900 / Faks: 0866 838 158 / E-Pos:
[email protected] VAN:
TITEL:
(Mnr/Mev/Mej)
VOLLE VOORNAME: (SOOS PER PASPOORT)
GESLAG (MANLIK / VROULIK): IDENTITEITSNOMMER:
PASPOORT NOMMER:
GEBOORTEDATUM::
DATUM VAN UITREIKING:
HUWELIKSTATUS:
VERVALDATUM:
(GETROUD/ONGETROUD/GESKEI)
Moet geldig wees tot MEI 2018
EGGENOOT SE VAN:
PLEK VAN UITREIKING:
BEROEP: Asseblief toon aan: As U ‘n ENKEL PERSOON is , met wie wil U deël ………? OF Hoop U om met ‘n ander enkel persoon te deël wat HOOPELIK nog gaan aansluit by die toer OF Wil U ‘n enkel kamer bespreek en is bereid om die “Enkel Hotel Kamer Fooi” te betaal $590.00 (+-R8 496.00 at $14.40)
POSADRES:
RESIDENTIëLE ADRES:
POSKODE:
TEL NO (H): FAKSNOMMER:
POSKODE: (
) (
TEL NO (W):
(
)
SEL NO:
)
E-POS ADRES: HUISDOKTER NAAM & TEL: TOERLEIER:
NEVIL & RINA NORDEN
TOERBESKRYWING:
VERTREKDATUM:
10 DAG ISRAEL TOER
21 OKTOBER 2017
TOER VERWYSING NO:
Y 75
BESONDERHEDE I.V.M BETALING (SLEGS BANKOORDRAG A.S.B!)
BANK BESONDERHEDE: PELGRIMSTOERE ABSA – HORISON / REK NR. 4060 988 513 (SURE MAKRO TRAVEL) / BANKKODE: 632005 VERWYSINGS NO. Y 75 + JOU VAN LET WEL: In die geval van minderjariges of vroue wat in gemeenskap van goedere getroud is, moet hierdie vorm deur u vader/voog/eggenoot in die betrokke hoedanigheid onderteken word. Ek bevestig dat ek die “Kennisgewing aan Deelnemers” gelees het, dat ek dit aanvaar en dat my deelname aan al daardie voorwaardes onderhewig is.
DATUM:
HANDTEKENING:
BELANGRIK: Die toer prys is gebaseer op lugreisgelde en tariewe vir land rëelings en hotelle as ook internasionale wisselkoerse beskikbaar ten tye van samestelling van die reisprogram. Die toer prys is onderhewig aan enige veranderings in bogenoemde en toerlede sal vroegtydig van sodanige veranderings in kennis gestel word.