deel 4 van 4

Só vaar elkeen van die 14 grensposoorgange

14 oorgange na Lesotho

In hierdie aflewering – die laaste van vier waarin hy ál 72 grens­ poste met ons buur­ lande besoek het – vertel Johan Rothmann ons meer oor die 14 grensposte tussen Suid-Afrika en Lesotho.

Hoe die gradering werk:

Grondpad Teerpad Tweespoorpad

0: geen toilet beskikbaar nie;

Let wel: Die wit omlynde paaie is die roete wat gevolg is.

Phuthaditjhaba 1 Monantsapas

R707

* 

toilette beskikbaar, maar buite werking, ontoeganklik of in ’n onbruikbare toestand;

R70

**

toilette bruikbaar, maar sal net gebruik indien niks anders beskikbaar is nie;

2 Caledonspoort

R26

R709

R74

N3

A1

R708 R703

3 Ficksburgbrug 4

toilette in werkende toestand, toe*** gerus, heel aanvaarbaar, skoon en bruikbaar;

A1

Pekabrug

A8

R26

****

5 Maserubrug

R709

toilette besonder skoon, netjies en goed toegerus;

uKhahlamba/ Drakensbergpark

R26 A3

*****

toilette met ekstras beskikbaar soos by luukse verblyfplekke.

Sanipas 14

A2

Wepener 6

Lesotho

Van Rooyenshek

Himeville Underberg

Boesmansnek 13

7

Boesmansnekpas 12 Ramatselisohek 11 Qachasnek

A2 A4

8 Makhalengbrug

R617

Zastron

KommersieEl of nie

R26

foto’s Johan Rothmann

A4

R726

9 Telebrug

By elke grenspos word aangedui of dit kommersieel is of nie. By ’n kommersiële grenspos word goedere in- en uitgevoer. Hiervoor is amptenare van die SAID nodig aan die een kant en aksynsamptenare aan die ander kant. Dié soort grenspos is gewoonlik besiger as ’n nie-kommersiële grenspos.

R617

Sepapuhek

Ongeluksnek

Matatiele

10

R56 R56

N6

Kokstad

Lundinsnek

R58

Naudésnek

R393 R58

Wildside

N2

Pitseng

Rhodes R396

Barkly-Oos

N6

Suid-Afrika

R396

Maclear

1 Monantsapas

Swierig. Lundinsnek, 2 165 m bo seespieël, tussen die Telebrug-grenspos en Rhodes in die Oos-Kaap, kan met enige voertuig aangedurf word. Hou net die weervoorspelling dop.

L

esotho word in sy geheel deur Suid-Afrika omsluit. Net twee ander lande ter wêreld word heeltemal deur ’n ander land omring – San Marino en die Vatikaanstad in Italië. Met ’n grensomtrek van 910 km en 14 grensposte is daar gemiddeld een grenspos elke 65 km. Die grens tussen Suid-Afrika en Lesotho is ook berug vir veediefstal en plundering – dinge wat in baie gevalle voortspruit uit grensgeskille wat al baie jare lank sluimer. Tussen Swaziland se laaste grenspos en die begin van Lesotho se grensposte,

74    wegry Julie 2014 

besoek ons die Hluhluwe-iMfolozi-park, voorheen die Hluhluwe–Umfolozi-wildreservaat, die oudste geproklameerde natuurreservaat in Afrika. Met al die renosterstropery is ons verras om só baie wit- en swartrenosters te sien. Ons besoek Richardsbaai, die King Shaka Internasionale Lughawe, Durban se hawe, en vat toe die pad na die Golden Gate Hoogland Nasionale Park waar ons voorberei vir ons besoek aan die grensposte met Lesotho. In die winter was hier uitgebreide veldbrande in die park. Met ons besoek

ná die vroeë lentereën was die nasionale park lowergroen. Geen grenspos aan die ander kant … Die Monantsapas-grenspos na Lesotho is net buite Phuthaditjhaba. Die pad hierheen is geteer en in ’n goeie toestand. In die baie besige dorp raak dit ’n geplaveide pad wat selfs beter is. Die laaste 6 km wat na die grenspos op die pas lei, is egter ’n klipperige grondpad wat liefs nie in ’n sedanmotor aangedurf moet word nie. Weens sy ligging gebruik min Suid-Afrikaners dié grenspos.

Net buite Phuthaditjhaba in die Oos-Vrystaat, teen 2 245 m bo seevlak, is hierdie die tweede hoogste grenspos in Suid-Afrika (Ramatselisohek is 2 285 m bo seevlak). Dit word baie koud hier en die grenspos word gereeld gesluit

weens sneeu. Die grondpad aan die Lesotho-kant is nie bedoel vir gewone sedanmotors nie. Dit is meestal plaaslike inwoners van Lesotho wat die grenspos gebruik om in Suid-Afrika inkopies te doen of om landbouprodukte te verkoop. Hier is nie

’n grenspos aan die Lesotho-kant nie en gevolglik word die grenspos nie aanbeveel indien jy Suid-Afrika weer deur ’n ander grenspos wil binnekom nie.

SA grenspos

Naam aan Lesotho-kant

Ure

Kommersieel?

Toilet

Telefoon

Provinsie

Naaste dorp

Monantsapas

Nie van toepassing

08:00-16:00

Nee

****

058 713 7005

Vrystaat

Puthaditjhaba

2 Caledonspoort Caledonspoort, 18 km van Fouriesburg af aan die noorde van Lesotho, is ’n belangrike en besige kommersiële grenspos. In ’n besige SA grenspos

Naam aan Lesotho-kant

Caledonspoort

Caledonspoort

www.weg.co.za

maand kan tot 90 000 mense die grens hier oorsteek. Toegangspaaie aan albei kante is goed en Maseru, die hoofstad van Lesotho, is minder Ure

Kommersieel?

as 90 km van hier af. In die winter gebruik baie toeriste op pad na die Afriski-oord dié grenspos.

Toilet

Telefoon

Provinsie

Naaste dorp

***

058 223 8400

Vrystaat

Fouriesburg

06:00-22:00 Ja



wegry Julie 2014   75

SA GRENSPOSTE DEEL 4 VAN 4 3 Ficksburgbrug Hierdie grenspos, 3 km buite Ficksburg, is een van die besigstes in Suid-Afrika. Tydens die Kersseisoen van 2012 het tot 23 000 mense per dag hierdeur beweeg. Groot getalle kommersiële verkeer na en van Maputsoe, ’n SA grenspos

Naam aan Lesotho-kant

Ficksburgbrug

Maputsoe

nywerheidsdorp in Lesotho net oorkant die grens, word ook hier hanteer. Baie Suid-Afrikaners werk in Maputsoe en pendel daagliks oor die grenspos. In die winter gebruik baie toeriste op pad na Afriski dié grenspos. In teenstelling met die mooi omgeUre

Kommersieel?

Toilet

**

24 uur Ja

wing, is hierdie nie ’n mooi grenspos nie. Dit kom vuil, slordig, en chaoties voor. Vragmotors en gewone motors deel dieselfde ingang en parkeerareas.

Telefoon

Provinsie

Naaste dorp

051 933 3561 Vrystaat Ficksburg

4 Pekabrug Die afdraai na dié klein, pragtige grenspos op die oewer van die Caledonrivier is 18 km van Ficksburg af en 44 km van Ladybrand af op die R26. Die laaste 6 km voor die grenspos is ’n SA grenspos

Pekabrug

Naam aan Lesotho-kant Peka Bridge

goeie grondpad. Sowat 2 000 toeriste en plaaslike inwoners per maand gebruik dié grenspos om die omliggende, besige, kommersiële grensposte (Ficksburgbrug en Maserubrug) te vermy. Aan die Ure

Kommersieel?

Toilet

****

08:00-16:00 Nee

Lesotho-kant van die grens loop ’n teerpad. Maseru, hoofstad van Lesotho, is slegs 80 km verder.

Telefoon

Provinsie

Naaste dorp

051 9333951 Vrystaat Ficksburg

5 Maserubrug Bring jou 4x4. Die Ongeluksnek-grenspos is stil en afgeleë, met geen grenspos aan die Lesotho-kant nie. Motorfiets- en 4x4-entoesiaste ry die bergroete aan die Lesotho-kant.

Hier is geen Lesotho-grenspos aan die ander kant nie. Ons is vooraf gewaarsku dat as ons Lesotho hier sou binnegaan, ons nie moet probeer om Suid-Afrika deur ’n ander grenspos binne te gaan nie. Die swak toestand van die pad aan Lesotho se kant is ook een van die redes wat gegee is hoekom ons nie die grenspos moet gebruik nie. Ons wou dit egter self beleef en ondanks al die waarskuwings is die grenspos stil op die Sondagoggend dat ons die grens oorsteek. Ruk en rol Die volgende grenspos, Caledonspoort, is 80 km verder aan Lesotho se kant. Binne die eerste 500 m daal ons al 200 m met die Malutiberg af. Die pad is onlangs tot ’n sementpad opgeknap en om af te ry, was nie juis ’n probleem nie. Dit was egter die enigste deel van die pad wat opgeknap is. Die volgende 55 km lange klipperige grondpad duur twee en ’n half uur om te voltooi. Dit is op en af, deur klein dorpies en oor stroompies. Dis nie gevaarlik nie, maar jy kan beswaarlik vinniger as dit beweeg. Die laaste 25 km voor die grenspos is ’n teerpad en in ’n goeie toestand. Drie uur nadat ons Lesotho deur Monantsapas binnegegaan het, kom ons by Caledons­poort aan. Ons weet nie wat om te verwag nie en sien geen amptenare by die Lesothogrenspos nie. Die valhek is oop. Ons ry 76    wegry Julie 2014 

versigtig voort, terwyl ons half verwag dat iemand ons gaan terugroep. Dit gebeur nie en ons gaan die Suid-Afrikaanse kant van die grenspos binne. Die immigrasieamptenaar kyk net vinnig na ons paspoorte, stempel dit en gee dit terug aan ons sonder om enige vrae te vra. Ons klim in ons voertuig en ry na die polisiebeheerpunt waar ek vir die eerste keer by ’n grenspos vir my rybewys gevra word. Nadat ek dit wys, ry ons deur na Suid-Afrika. Niemand het ons voertuigbesonderhede aangeteken of selfs daarna gekyk nie. Wat ons gedoen het deur ’n grenspos oor te steek sonder om stil te hou, is nie reg nie. Ek het verwag die Suid-Afrikaanse kant sou meer bedag gewees het op hierdie eienaardige gebeurtenis. ’n Mens hoef net in ag te neem dat enkele maande gelede verskeie polisie- en immigrasiebeamptes by die Caledonspoort-grenspos in hegtenis geneem is op aanklagte van korrupsie (hulle het na bewering geld gevat by mense wat die grens onwettig oorgesteek het). Ons sit ons reis voort en besoek die besige (en vuil) grensposte by Ficksburg en Maserubrug en steek die grens weer oor by van die stiller en mooier grensposte. Dit is interessant dat die paaie aan Lesotho se kant in ’n beter toestand was as die afgeskeepte teer- en grondpaaie in die omgewing van Wepener en Zastron.

Versteekte juweel Ons ry Lesotho uit by die Telebruggrenspos en vat die Lundinsnekbergpas na Barkly-Oos en Rhodes. Dit is die OosKaapse hoëveld en hier is ’n paar manji­ fieke bergpasse waaronder Naudésnek, die hoogste pas in Suid-Afrika (sien ook die tydskrif WegRy Roetes wat roep). Ons hoor van Wildside, ’n kamp op ’n rivieroewer tussen Barkly-Oos en Rhodes en wil graag ’n dag of twee daar deurbring. Ek het die goeie aanwysings op hul webtuiste die vorige aand gelees, maar verdwaal weens my swak geheue. Ons kom net voor sonsondergang by die kamp aan. Wat ’n pragtige plek! Wildside is ’n afgeleë, stil en rustige kampplek langs die Kraairivier, een van die sytakke van die Gariep. Hier is ses ruim staanplekke op die oewer wat op ’n eiesoortige wyse met gepakte hout afge­ skort is. Dan is daar nog twee luukse safaritente met en suite-geriewe. Aan braaihout is geen tekort nie en besoekers word aangemoedig om hout in die bos op te tel! Wildside is een van die ondernemings van Phil Harrison en Kate Nelson. Phil is ’n opgeleide veldgids en bly op Wildside. Hy kan verskeie soorte avonture reël en ook gids wees vir onder meer bergfietsry, riviervaarte, forelhengel en staproetes wat volgens jou behoeftes aangepas word. Die kamp se honde, Shadow en Gypsy, kruip in jou hart in. Hulle bly in die

Die besigste kommersiële grenspos tussen Suid-Afrika en Lesotho is 140 km oos van Bloemfontein op die baie goeie N8 nasionale pad. Ladybrand is 15 km voor die grenspos, en SA grenspos

Maserubrug

Naam aan Lesotho-kant Maseru Bridge

Maseru, die hoofstad van Lesotho, is 1 km van die grenspos af. Hoewel die grenspos 24 uur per dag oop is, is die besigste tyd tussen ses- en agtuur soggens en weer tussen vier- en sesuur smiddae Ure

Kommersieel?

Toilet

**

24 uur Ja

wanneer trekarbeiders van Suid-Afrika na Lesotho gaan vir werk, en Lesotho-kinders na Suid-Afrikaanse skole pendel.

Telefoon

Provinsie

Naaste dorp

051 924 4300 Vrystaat Ladybrand

6 Van Rooyenshek Dele van die 8 km-teerpad van Wepener af na die grenspos het gedisintegreer en is nou plekplek grondpad. Hierdie is een van die kleiner SA grenspos

Naam aan Lesotho-kant

kommersiële grensposte na Lesotho. Ondernemings met kleiner kommersiële vrag spaar ure en selfs dae deur by dié grenspos in Lesotho te gaan Ure

Kommersieel?

Toilet

***

Van Rooyenshek Van Rooyen’s Gate 06:00-22:00 Ja

en dan weer by die besige Maserubrug uit te kom. Die paaie aan Lesotho se kant van die grenspos is goeie teerpaaie. Telefoon

Provinsie

082 883 6339 Vrystaat 051 583 1525

Naaste dorp Wepener

7 Sepapuhek Dié stil, netjiese grenspos met pragtige tuine is 30 km suid van Wepener af geleë op ’n goeie grondpad. Dit word meestal deur toeriste van SA grenspos

Sepapu-hek

www.weg.co.za

Naam aan Lesotho-kant Sepapu’s Gate

Suid-Afrika na Lesotho gebruik; die gemiddeld is 20 mense of vyf voertuie per dag. Die gewilde nabygeleë Malealea Lodge lok baie van dié Ure

Kommersieel?

Toilet

***

08:00-16:00 Nee

toeriste. Die eerste 5 km aan die Lesotho-kant is ’n goeie grondpad; daarna is dit teerpad op die A2-roete. Telefoon

Provinsie

051 673 2900 Vrystaat

Naaste dorp Wepener

wegry Julie 2014   77

SA GRENSPOSTE DEEL 4 VAN 4 paradys en ’n mens kan hul vreugde sien in hul oorbodige energie en speelsheid. Basis vir verkenning Matatiele is ’n lewendige dorp in die Oos-Kaap op die R56 tussen Kokstad en Maclear. Die R56 word bestempel as ’n korter en veiliger roete as die N2 tussen KwaZulu-Natal en die Kaap. Daar is drie grensposte tussen Suid-Afrika en Lesotho binne 70 km van Matatiele. Dit word dikwels gebruik as ’n skilderagtige roete om al drie die grensposte te besoek op ’n sirkelroete van Matatiele deur Lesotho. Niemand is beter toegerus as die plaaslike toeristegids Philip Rawlins om te help met roetebeplanning, raad oor padtoestande en selfs uitstappies in sy Cruiser-4x4 nie. Die Ongeluksnek-grenspos is 65 km wes van Matatiele in die Ongeluksnek-natuur-

reservaat. Die 55 km lange grondpad tot by die grenspos is rof en dit duur meer as ’n uur om die grenspos te bereik. Dit is die tweede grenspos na Lesotho waar ons agterkom daar is geen grenspos aan die ander kant nie. Daar is ’n gawe 4x4-roete waarmee jy die Suid-Drakensberg na Lesotho oorsteek. Een van die eerste besienswaardighede in Lesotho is die Letsie-meer, net 7 km van die Suid-Afrikaanse grenspos af. Qachasnek is 35 km van Matatiele af. Al is dit op ’n besige roete wat meestal deur toeriste en toeroperateurs gebruik word, sit dit ongelukkig ook aan die einde van ’n baie slegte grondpad van Matatiele af wat meer as ’n uur neem om af te lê. Ons steek die grens op ’n reënerige oggend oor om met die baie skilderagtige A4-grondpad in Lesotho na Ramatseliso, die volgende grenspos, te ry.

Poort na die park. Qachasnek ’n goeie grenspos na die natuurskone besienswaardighede in die suidooste van Lesotho, onder meer die Sehlabathebe Nasionale Park.

Hoe lank gaan dit nog ’n grondpad wees? Die Suid-Afrikaanse kant van die Sanipas-grenspos is ’n ent voor die eintlike begin van die pas. Dis sowat 9 km voordat jy by die Lesotho-grenspos aankom. 78    wegry Julie 2014 

Hoogste grenspos in Suid-Afrika Die Ramatseliso-grenspos is net 45 km van Matatiele af. Op ’n hoogte van 2 285 m bo seevlak is dit die grenspos in Suid-Afrika wat die hoogste geleë is. Die laaste 6 km van die “pad” in Suid-Afrika is in ’n verskriklike toestand en word net vir 4x4-voertuie aanbeveel. Net die dapperes (moontlik met vierwielfietse of ernstige 4x4-voertuie) sal die grenspos van die Suid-Afrikaanse kant af aandurf. Die meeste toeroperateurs kom van Lesotho se kant af. Ons het dieselfde gedoen en hoewel dit in gietende reën was en die senuwees soms geknaag het, is ons stadig en sonder voorval die pas af. Die Boesmansnek-grenspos na Lesotho is op die grens van die Wêrelderfenisgebied van die suidelike Drakensberge, sowat 40 km van Underberg in KwaZuluNatal. Die grondpad van 23 km na die grenspos is in ’n goeie toestand, maar kan glad wees wanneer dit nat is soos toe ons hom gery het. Dit is die derde grenspos met geen kantoor aan die Lesotho-kant nie. Maar hierdie grenspos het nog ’n eiesoortige kenmerk: Aan die ander kant is geen pad dieper in Lesotho in nie. Jy kan die grenspos net te voet of op die rug van ’n donkie of perd oorsteek. Die (oor)bekende Sani Sanipas is die laaste grenspos op ons toer. Die Suid-Afrikaanse kant van die grenspos is 33 km van die skilderagtige dorpie Himeville. Die eerste 21 km is op ’n nuwe teerpad in ’n perfekte toestand. Dit word gevolg deur 12 km se grondpad wat ’n voorsmaak gee van die pas wat wag. Nadat jy jou paspoort by die SuidAfrikaanse grenspos laat stempel het, begin die laaste 9 km van die werklike Sani­pas en loop dit tot bo waar die Lesotho-grenspos is. Dit lyk of die gerugte dat die pad geteer gaan word, nou wel deurgevoer gaan word. Tot veertig 4x4-voertuie van toeristeoperateurs gaan elke dag met die pas op en af. Die grondpad word goed onderhou en die meeste 4x4-voertuie behoort geen probleem te hê om tot bo te kom nie. Daar is steil dele en skerp draaie, maar die ongeëwenaarde natuurskoon sal jou nog lank bybly. As jy bo is op ’n hoogte van 2 880 m, moet jy by die Lesotho-grenspos aandoen om jou paspoort te laat stempel en die R30 tolgeld te betaal. Ons vier die einde van ons reis in die tweede hoogste kroeg in Afrika, net 200 m daarvandaan. Die hoogste geleë kroeg in Afrika is die Gondola Inn (3 030 m) by die Afriskioord tussen Butha-Buthe en Letseng.

8 Makhalengbrug Die swak toestand van die 40 km-grondpad van Zastron af na die Suid-Afrikaanse kant van die grenspos is besig om die grenspos al min SA grenspos

Naam aan Lesotho-kant

Makhalengbrug

Makhaleng Bridge

der bruikbaar te maak. Hoewel die toegangspaaie aan die Lesotho-kant redelik goeie teerpaaie is, sal ek eerder aanbeveel dat toeriste een van die aanUre

Kommersieel?

Toilet

grensende grensposte (Sepapuhek of Telebrug) gebruik. Plaaslike inwoners te voet gebruik meestal dié grenspos. Telefoon

***

Provinsie

051 673 2911/2910 Vrystaat

08:00-16:00 Nee

Naaste dorp Zastron

9 Telebrug Daagliks gaan gemiddeld 300 mense deur die grenspos, meestal plaaslike inwoners van Lesotho wat sowat 30 km verder by Sterkspruit inkopies kom doen. Aan die Lesotho-kant is ’n uiters moderne gebou wat in 2011 geopen SA grenspos

Naam aan Lesotho-kant

Telebrug

Tele Bridge

is – met al die geriewe van ’n volledig kommer­ siële grenspos. Dit is vreemd en in kontras met die nie-kommersiële status van die grenspos aan die Suid-Afrikaanse kant. Die 10 km-grondpad wat na die A2-teerpad aan die Lesotho-kant lei, is in ’n Ure

Kommersieel?

baie goeie toestand. Daar is ’n indrukwekkende brug oor die Telerivier. Lundinsnek en ander bekende bergpasse van die Oos-Kaap in die Rhodes-omgewing is binne bereik.

Toilet

Telefoon

Provinsie

Naaste dorp

***

051 611 1710

Oos-Kaap

Sterkspruit

06:00-22:00 Nee

10 Ongeluksnek Dié grenspos, geleë in die waterryke Ongeluksnek-natuurreservaat, is 65 km wes van Matatiele. Die laaste 55 km swakkerige, sinkplaatgrondpad sal jou meer as ’n uur neem SA grenspos

Naam aan Lesotho-kant

Ongeluksnek

Nie van toepassing nie

om te ry. Hier is geen immigrasie-amptenare nie, net grenspolisie. Hier is ook nie ’n grenspos aan die Lesotho-kant nie. Dit is ’n mooi 4x4-bergpad wat oor die suidelike Drakensberg in Lesotho gaan. Ure

Kommersieel?

Soos verwag, is dit slegs plaaslike voetgangers en 4x4-entoesiaste wat die grenspos gebruik. Daar is dae, soms selfs weke, dat niemand hier opdaag nie.

Toilet

Telefoon

Provinsie

Naaste dorp

***

039 256 7001

Oos-Kaap

Matatiele

07:00-19:00 Nee

11 Qachasnek Hierdie kommersiële grenspos, slegs 35 km van Matatiele af, bied toegang na Lesotho se mooiste toerisme-aantrekkings. Dit is ’n besige SA grenspos

Naam aan Lesotho-kant

Qachasnek

Qacha’s Nek

grenspos wat veral deur toeriste en toeroperateurs gebruik word. Ongelukkig is die grondpad aan Suid-Afrika se kant in ’n swak toestand en dit Ure

Kommersieel?

Toilet

****

07:00-20:00 Ja



neem ’n uur om die 35 km van Matatiele af te ry. Die teerpad aan Lesotho se kant is in ’n perfekte toestand. Telefoon

Provinsie

Naaste dorp

039 256 4391

Oos-Kaap

Matatiele

12 Ramatselisohek Teen 2 285 m bo seevlak is hierdie Suid-Afrika se hoogste grenspos. Jy ry oor ’n mooi bergpas tot hier, langs ’n 45 km-grondpad van Matatiele af. Die laaste 6 km is rof en net dapper 4x4 SA grenspos

Naam aan Lesotho-kant

Ramatselisohek

Ramatseliso’s Gate

bestuurders sal dit van onder na bo waag. Hier is geen immigrasie-amptenare nie – slegs grenspolisie. Die pad aan die Lesotho-kant is ’n goeie grondpad. Die meeste toeroperateurs gebruik die Ure

Kommersieel?

grenspos van die Lesotho-kant en ry dan die bergpas af na Matatiele. Selfs dit vereis goeie senuwees en bestuursvernuf.

Toilet

Telefoon

Provinsie

Naaste dorp

***

039 256 4443

Oos-Kaap

Matatiele

07:00-19:00 Nee

Blaai om vir inligting oor die res van die grensposte. > www.weg.co.za

wegry Julie 2014   79

SA GRENSPOSTE DEEL 4 VAN 4

Hoog aangeslaan. Naudésnek tussen Rhodes en die Ongeluksnek-grenspos is op 2 500 m bo seespieël die hoogste bergpas in Suid-Afrika.

13 Boesmansnek Dié grenspos in ’n pragtige omgewing is 40 km van Underberg af in KwaZulu-Natal, op die grens van die Wêrelderfenisgebied die uKhahlamba/Drakensberg-park. Die laaste SA grenspos

Naam aan Lesotho-kant

Boesmansnek

Nie van toepassing nie

23 km na die grenspos is ’n goeie grondpad, maar kan glibberig wees in reënweer. Hier is geen immigrasie-amptenare nie – slegs grenspolisie. Hier is geen grenspos aan die Lesotho-kant nie Ure

Kommersieel?

Toilet

***

08:00-16:00 Nee

en ook geen pad in na Lesotho nie. Hier is net voetpaadjies wat voetgangers en mense te perd gebruik. Dit neem sowat agt uur om van hier oor die Drakensberg tot in Lesotho te stap. Telefoon

Provinsie

033 701 1212 KwaZulu-Natal

Naaste dorp Underberg

14 Sanipas Sanipas is ’n bekende toerisme-aantrekking in die suide van KwaZulu-Natal. Die SuidAfrikaanse kant van die grenspos is 33 km van Himeville af. Die eerste 21 km hiervan is ’n nuutgeteerde pad en die 12 km lange grondpad hierna gee jou ’n voorsmakie van die bergpas SA grenspos

Sanipas

Naam aan Lesotho-kant Sani Pass

wat gaan volg. Die eintlike 9 km bergpas op pad na die Lesotho-grenspos op 2 880 m bo seevlak begin nadat jy jou paspoort aan die Suid-Afrikaanse kant laat stempel het. Die goedkeuring is pas gegee dat die pas geteer gaan word. Die grondpad op die bergpas word goed onderhou en die meeste Ure

Kommersieel?

Toilet

***

06:00-18:00 Nee

4x4-voertuie het geen probleem om bo uit te kom nie. Jou paspoort word by die Lesothogrenspos gestempel, en die R30-tolgeld word ook daar ingevorder.

Telefoon

Provinsie

033 702 1169 KwaZulu-Natal

Naaste dorp Himeville

’n Paar helpende hande Die reis is aangepak met die volgende hulp: • Toyota Suid-Afrika het geld geskenk om van die voertuigverwante uitgawes te dek. • Shell SA het die dieseluitgawes gedek. Oor ’n afstand van 12 054 km is 1 239,75 liter Diesel Extra gebruik. Dis ’n gemiddeld van 9,72 km/liter. • Bridgestone het die 2012 Toyota Hilux80    wegry Julie 2014 

dubbel­kajuitbakkie toegerus met Bridgestone Dueler A/T 265/65R17-bande. Oor al die grondpaaie, bergpasse, rowwe paaie en slaggate het die Rothmanns nie een pap wiel gehad nie. • Capitec Bank het kontant bygedra. Personeel van die kaartdienste-afdeling het hulle in aflosspanne vergesel na die meeste grensposte. • Telkom Business Services het data, lugtyd en

toerusting voorsien sodat hulle in kontak kon bly en die blog bywerk. • Howling Moon: Die Rothmanns het reeds ’n Howling Moon-daktent gehad en dis opgeknap na die nuutste model. • Garmin het die nuutste City Navigator Pan-Africa elektroniese kaart vir ’n Nüvi 1410-GPS voorsien.

WegRY Jul 2014 - Grensposte 4 van 4.pdf

There was a problem loading this page. WegRY Jul 2014 - Grensposte 4 van 4.pdf. WegRY Jul 2014 - Grensposte 4 van 4.pdf. Open. Extract. Open with. Sign In.

581KB Sizes 60 Downloads 154 Views

Recommend Documents

36. Reducing GO-RSC Adv 4 36377 Iss. 68 (Jul 31 2014).pdf ...
resultant mixtures were ltered through a glass lter and the. ltrates obtained were thoroughly washed with water (>ten. times), and then dried under vacuum at room temperature for. 12 h. Electrochemical tests. CV and GCD measurements were carried out

NdP_SEPAR Estudio tabaquismo (8 jul 2014).pdf
NdP_SEPAR Estudio tabaquismo (8 jul 2014).pdf. NdP_SEPAR Estudio tabaquismo (8 jul 2014).pdf. Open. Extract. Open with. Sign In. Main menu. Displaying ...

Interview Grace Mutema Chief Kasainii Location Jul 23 2014.pdf ...
There was a problem previewing this document. Retrying... Download. Connect more apps... Try one of the apps below to open or edit this item. Interview Grace ...

Journal of Gerontology; Jul 1993; 48, 4; ProQuest
the corresponding items oridea units by the young adults, with a median correlation (correctedfortest unreliability) of ..... They averaged 13.1 years of education.

NEDA FAR 4-JUL 2017.pdf
There was a problem previewing this document. Retrying... Download. Connect more apps... Try one of the apps below to open or edit this item. NEDA FAR 4-JUL 2017.pdf. NEDA FAR 4-JUL 2017.pdf. Open. Extract. Open with. Sign In. Main menu.

Reglamento Postulación Sede-jul 2014.pdf
'It'll only take me a minute to have a bath and then. I'm ready.' 'Be quick,' she smiled. He disappeared into his dressing-room and she heard. him -whistling ...

Grecia ANCIU 28 jun 4 jul 2017.pdf
Whoops! There was a problem loading more pages. Retrying... Whoops! There was a problem previewing this document. Retrying... Download. Connect more apps... Try one of the apps below to open or edit this item. Grecia ANCIU 28 jun 4 jul 2017.pdf. Grec

jul color.pdf
... prepared for the time needed to download it, based on. your Internet bandwidth. It is large because it includes a virtual machine with a Debian Linux Operating.

JUL 062012
SEAN THOMPSON. Director. Enclosed please fmd a copy of a COAH resolution approving the Montclair Township's. Spending Plan Amendment. If you have any questions, please ..... on Affordable Housing; Sean Thompson, Acting Director of Local Planning Serv

GMJ-2014-4-23.pdf
Nitric oxide (NO) is a neurotransmitter formed from the amino acid L-arginine by the participation of enzyme ... Bilirubin indirect. mmol / (kg .... GMJ-2014-4-23.pdf.

GMJ-2014-4-17.pdf
Sign in. Loading… Whoops! There was a problem loading more pages. Retrying... Whoops! There was a problem previewing this document. Retrying.

2014 Level 4.pdf
8.500 8.100 9.800 9.200 8.600 10.500 54.700. 27T 22T 9T 16T 23T 7T 17. 17. 422 Jacob Cooper. Amer. Acdy. 9.000 9.500 9.000 9.300 8.500 9.200 54.500.

2014 Newsletter 4.pdf
For the choirs, new and familiar music is being. worked on. The Otago Secondary Schools' Music Festival is in. the Town Hall on Tuesday, 23 September. This is.

wk 4 T1 2014.pdf
Simon, Room 8 being confident. when playing with his friends. Congratulations to all of these children, they all received a prize. from the GOTCHA box. Proud ...

Inscritos E#4 2014.pdf
There was a problem previewing this document. Retrying... Download. Connect more apps... Try one of the apps below to open or edit this item. Inscritos E#4 ...

Leanpub.Laravel.4.Cookbook.May.2014.pdf
May 4, 2014 - hashtag on Twitter: https://twitter.com/search?q=#laravel4cookbook. Page 3 of 396. [zatmit.com]Leanpub.Laravel.4.Cookbook.May.2014.pdf.

4-14-2014 Board Agenda.pdf
Page 1 of 7. BOARD OF EDUCATION AGENDA FOR THE REGULAR MEETING. UPPER SANDUSKY EXEMPTED VILLAGE April 14, 2014. SCHOOL DISTRICT. 419-294-2306. WELCOME! THE SCHOOLS ARE YOURS. The Upper Sandusky Exempted Village School District is governed by the laws

JUL 2016.pdf
TARJETAS DE MEMORIA - MAPA NAVTEQ Q1 2013 - CON. FE DE ERRATAS GG13 1400/5. TARJETAS DE MEMORIA - MAPA NAVTEQ Q1 2013 - CON.

jul-1.pdf
Like other small business. operations, People's ... To help. prepare the feast, call the organizers. in advance at ..... management system is the next. Tory target.

A Designers Quarry - Metal Clay Artist Jul - Sep 2014.pdf ...
Whoops! There was a problem loading more pages. Retrying... A Designers Quarry - Metal Clay Artist Jul - Sep 2014.pdf. A Designers Quarry - Metal Clay Artist ...

output 3:4 PM Thu Jul 14 font_proof-3-alphanurmeric ... -
Jul 14, 2016 - Alpha Bravo Charlie Delta Echo Foxtrot Golf. Hotel India Juliet Kilo Lima Mike November. Oscar Papa Quebec Romeo Sierra Tango. Uniform Victor Whiskey Xray Yankee Zulu the sex life of the woodchuck is a provocative question for most ver

21. SPEM of MoS2 under graphene-PRB 84 045409 Iss. 4 (Jul 15 ...
SPEM of MoS2 under graphene-PRB 84 045409 Iss. 4 (Jul 15 2011).pdf. 21. SPEM of MoS2 under graphene-PRB 84 045409 Iss. 4 (Jul 15 2011).pdf. Open.

Econometrica, Vol. 72, No. 4. (Jul., 2004), pp. 1105-1125.
gratefully acknowledges financial support from the National Science Foundation ...... grade their computer systems to enhance production. ..... b.s.). where the inequality on the third line follows from MWTheorem 23, because u,(b, s, S ,) and.

output 3:4 PM Thu Jul 14 font_proof-3-alphanurmeric, p. 1 ... - Groups
Jul 14, 2016 - Alpha Bravo Charlie Delta Echo Foxtrot Golf. Hotel India Juliet Kilo Lima Mike November. Oscar Papa Quebec Romeo Sierra Tango. Uniform ...